Daar is min mense wat op 'n susksesvolle loopbaan van bykans 'n halwe eeu in die veeleisende omgewing van 'n regsberoep kan roem.

Een van hulle is Theuns Jansen, senior vennoot van die prokureursfirma Jansen en Jansen, wie se onderneming sedert 1961 tot vandag toe - 46 jaar - steeds van krag tot krag gaan.

Die merkwaardige man se seun, Louw Jansen, het in sy pa se voetspore gevolg en is in 1994 as prokureur toegelaat.

Passievol vir hul werk en getrou aan 'n visie om op die voorpunt van die bedryf te staan deur slegs uitmuntende diens aan 'n groot en steeds groeiende kliente-basis te lewer, het Louw hom verder bekwaam en is hy onlangs as aktevervaardiger toegelaat.


Ons Spesialiseer In Die Volgende:

  • Verbandregistrasies
  • Oordrag van eiendomme
  • Verbandorganisering
  • Dorpsontwikkeling
  • Deeltitelontwikkeling
  • Onderverdeling en konsolidering van eiendomme

Ons Bied Ook Die Volgende Dienste Aan:

  • 3de Party-Eise
  • Litigasie (Landdros en Hooggereghofsake)
  • Skuldinvorderings
  • Egskeidings


We Specialise In The Following:

  • Bond Registrations
  • Transfer of Properties
  • Bond Originating
  • Township Development
  • Sectional Title Development
  • Subdivision and Consolidation of Property


We Also Offer The Following Services:

  • 3rd Party Claims
  • Litigation (Magistrate & High Court Cases)
  • Debt Collecting
  • Divorces
Ons eie Aktevervaardiger is beskikbaar om spesialis-advies rakende eiendomstransaksies te verskaf.

Our own Conveyancer is available to give specialist advise about property transactions.
The Jansen & Jansen partnership with it's fifteen admin staff members, forms a competitive team and offer various specialist services from their offices in Marshall Chambers.

Die Jansen & Jansen vennootskap, wat deur vyftien administratiewe personeellede ondersteun word, vorm 'n gedugte regspan en verskaf vanuit hul kantoor in Marshall Chambers verskeie spesialisdienste.
Janse & Jansen Prokureurs   Jansen & Jansen Attorneys
Copyright Ó Jansen en Jansen Prokureurs
Developed, Hosted & Marketed by Polokwane Info
 
Ons Diens is ons Trots / Our Service is our Pride
Contact Details:
130 Marshall Straat/Street                             Posbus / P O Box 44
   
                      

3 Marshall Chambers
Polokwane
Tel: +27 15 295 4775
Fax:+27 15 295 5681
Email
Polokwane
0700