ADAM TAS

Date: Sat Dec 02 2017
Time: 10:00 am
Venue: Polokwane Action sports, 21 Zune street, Polokwane, South Africa

Kersfees is om die draai. Ons het besluit om op die gepaste manier die jaar af te sluit. Op 2 Desember 2017. Mini (8 over) krieket en 6 a side netbal games. R1000 per span van max 10 en jy speel 3-4 games vir die dag. ALLE GELDE GAAN AAN LIEFDADIGHEID!!!!

Ons sluit dan die dag af met ……

ADAM TAS!!!!! 19:00

Ingang vir Adam Tas is GRATIS!

Leave a Reply