Damestee saam met Lynette Beer

Date: Sat Nov 25 2017
Time: 09:00 am
Venue: Taberna Dei, Polokwane, South Africa
Suikerbekkie Kleuterskool nooi almal uit om ‘n heerlike oggend saam met die inspirende Lynette Beer te kom geniet. Lynette sal jou lekker laat lag met haar kwinkslae en spitsvondigheid, maar agter elke lag sal daar ‘n waarheid vassteek wat jou twee keer sal laat dink oor jou emosies en hoe jyjou emosies hanteer!

Die oggend beloof om gevul te wees met lag, kuier, heerlike kos en samesyn!

Moenie die oggend misloop nie, bespreek jou plekkie sommer nou!

Vir kaartjie besprekings: Madaleen Willememse – 083 309 3111

Leave a Reply