Boltman Incorporated – PROKUREUR/KANDIDAATPROKUREUR: MOKOPANE EN POLOKWANE

• Moet bereid wees om in beide Mokopane en Polokwane te werk
• Moet streef na uitnemendheid en moet leergierig wees
• Eie vervoer ‘n vereiste
• Goeie loopbaan geleenthede.
• Tans baie hofwerk met fokus wat verskuif na eiendom
• Samewerking met bestaande firmas ‘n moontlikheid

Stuur u CV na admin@boltmaninc.net
Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Februarie 2021

Leave a Reply